Die skreeusnaakse teks is 'n ideale geskenk aan die beginnerleser maar hulle ouers sal dit netso veel geniet! Sylvia vanden Heede het deeglike studie gedoen van die skoolsisteem en lesers se vermoe om van die bekende na die onbekende te beweeg. Die boekie begin dus met eenvoudige woorde en kort sinne.