Die omslag van die bundel met sy abstrakte figure suggereer die gesprek wat in hierdie bundel gevoer word met die self die geliefde die lewe en die dood. Die digter ondersoek erskillende fasette van ân lang en kreatiewe lewe. In die eerste afdeling kom die verhouding met die aarde ter sprake.