Vonke uit die koeroeklip is 'n titel vir jonk en oud. Dis meer as net 'n bundel met kontrei- stories. Dit beeld die besonderse verhouding tussen pa en seun in 'n ongerepte wereld wat geweldig baie van mens en dier kan verg dikwels meer as wat siel en liggaam kan verdra.