Weerwolwe 'n monsterfliek reuse-vlermuise ... Kry jou flits uit kruip onder die komberse in en maak gereed om lekker te ril en te gril met hierdie Groot en Grillerige versameling stories. Vir die eerste keer verskyn vyf van Jaco Jacobs se gewildste grilstories saam in een boek.
Published Date:
01/12/2017
Publisher:
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
137 mm x 212 mm x 15 mm