Home/General Books/Volksgeneeskuns in Suid-Afrika - SAAKADEMIEVIRKUNS
Description
Volks geneeskuns in Suid-Afrika is 'n versameling van 8705 boererate en het die eerste keer in 1965 verskyn. Vandag 60 jaar later lyk die mediese en farmakologiese landskap totaal anders.