Voetspore is ’n dokumenter-avontuur op SABC 2. Johan Badenhorst en sy makkers het onlangs die agtste reeks Voetspore op die Ewenaar voltooi. Maar sulke reise kos fyn beplanning veral wat die spys en drank aanbetref. Johan en Alma het uit ondervinding die resepte en beplanningslyste saamgestel.
Published Date:
15/05/2014
Publisher:
Human & Rousseau (Pty) Ltd
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
152 mm x 222 mm x 15 mm