Voetspore in die Kalahari is ’n ware Afrika-verhaal gewortel in die harde werklikheid van die Kalahari: weergaloos mooi maar ook meedoenloos wreed. Dis 'n teks ryk aan herinneringe aan ’n ongerepte wereld en ’n harde maar avontuurlike leefwyse wat min mense beskore is.