Daar is reeds baie navorsing gedoen en ân groot aantal publikasies het verskyn oor die geskiedenis van die Verenigde Oost-Indische Compagnie (VOC) se tyd aan die Kaap. Nogtans het baie kundiges ân behoefte aan ân gesaghebbende publikasie wat die VOC se bewindstyd aan die Kaap volledig sou behandel geidentifiseer.