Home/General Books/Die vloot van verwoesting: Boek 12 - Gerrie Radloff
Description
Dis die jaar 1740. Die plek is die Kaap de Goede Hoop. Op die seeweg om die Kaap word handelskepe gedreig deur bloeddorstige genadelose seerowers. Daar is net een wat hulle vrees - Oloff die Seerower.