Die kunstenaar Niek Steyn bevriend Marthinus Beukes na die se vark in Niek se tuin beland. Niek se loseerder verdwyn spoorloos en ân welaf kunstenaar maak ân verdagte aanbod op Niek se huis. Op Stellenbosch skryf ân vrou met ân haaslip ân kunsmonografie en is ooggetuie van ân moord. Kort hierna nader ân holwangkerel haar met ân vreemde voorstel.