Die Vingerverf-reeks maak ân wereld vol verrassings oop waarin kinders ân baie kreatiewe manier van verf ontdek. Met behulp van duidelike aanwysings word hulle gelei om bekende en geliefde plaasdiere snaakse robotte oulike prinsessies gelukkige grotmanne en heelwat meer te voltooi. Elke titel kom met ân kleurverfpalet.