Sewe is die getal van heiligheid van voltooiing en vervulling ân volmaakte sirkel. Gilbert Gibson se vierde digbundel is ân konfrontasie met die simboliese lading van hierdie getal ân woordestryd teen die wete dat voltooiing die einde beteken dat volmaaktheid noodwendig ook die dood impliseer.