Dertien dierestories uit Afrika wonderbaarlik oorvertel deur die bekroonde Elsa Joubert. Omdat die woordgebruik so eenvoudig is en die styl so sober is die kort verhaaltjies geskik om voorgelees te word aan heel klein kinders om gedramatiseer te word in kleurterskole en om self gelees te word deur effe ouer kinders.