Nog 'n bundel stories deur meestervertellers Nico Nel en Uys van der Hoven. Dis stories oor jou pel se skoonma se neef se vrou stories wat van ver kom maar net sowel die van jou buurman of die ou in die kroeg kon wees. Stories wat om die tafel of om die vuur die geselskap sal laat huil soos hulle lag.