'n Vreeslose en ekstatiese verkenning van 'n bewussyn wat aftakeling en verweer in die oog staar. In 'n stem eie aan Krog word die taboes in die verskuiwende gemoedstoestande van die menopouse met woede en verbale intensiteit beskryf. Intieme verhoudings word skreiend eerlik ondersoek.
Published Date:
09/03/2006
Publisher:
Random House (Pty) Ltd South Africa
Dimensions:
146 mm x 222 mm x 15 mm