Wanneer Louise le Roux van die buiteland terugkeer verwerf sy 'n droompos - as kuratrise van een van die belangrikste privaat kunsversamelings in Suid-Afrika. Gou is dit duidelik dat iets nie pluis is in die versameling van die Schoongelegen-herehuis nie.