Duits Suidwes-Afrika 1905. Die ontnugterde soldaat Siegfried Bock se pad kruis die van Lisbeth Lowenstein 'n arm Jodin wat met 'n Duitse setlaar moet trou wat sy skaars ken die Damara-man Mordegai Guruseb wat uit 'n konsentrasiekamp ontsnap het en die pseudowetenskaplike Albert Pitzer. En elkeen se menslikheid word tot die uiterste beproef.