Home/General Books/Die vervlakste vertakte verwikkelde storie van die klein vet hondjie - Hans Peter Willberg
Description
Die klein vet hondjie slaap die heel graagste die hele dag lank in sy hondehok. Maar wat gebeur as hy die dag lus is om te speel? Dit hang heeltemal af van sy bui en wie sy pad sal kruis! Daarom word die storie elke keer anders verder vertel...