G.R. von Wielligh (1859–1932) het Boesmanstories versamel om kampvure in die Karoo dit opgeteken en in vier dele gepubliseer. In hierdie publikasie word Boesmanstories Deel I: mitologie en legendes en Boesmanstories Deel II: Dierestories en ander verhale 90 jaar na die oorspronklike verskyning in een deel in eietydse Afrikaans heruitgegee.