Julle is getroud maar jul huwelik is eentonig en voorspelbaar. Verander dit onmiddellik deur hierdie agt klein dingetjies op ân daaglikse weeklikse maandelikse en jaarlikse basis te doen. Beskou dit as 'n padkaart wat julle langs die skilderagtigste roete na 'n werklik vervullende huwelik neem. Boonop is dit baie pret!