Die kleur van liefde is 'n verhaal van onreg. Twee mense raak verlief op mekaar maar dis 'n verbode liefde want die regering van die dag duld nie liefde oor die kleurgrens nie. Dis die sestigerjare en Suid-Afrika is vasgevang in die knelgreep van Apartheid.
Published Date:
01/06/2013
Publisher:
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
137 mm x 212 mm