Kintsugi is die Japanese kunstegniek om ân gebroke keramiekvoorwerp met goud te herstel. Die tegniek maak ân voorwerp mooier en meer kosbaar as wat dit in ân ongebroke toestand was. Met die regte ingrype kan gebrokenheid waarde en skoonheid ontsluit. Hierdie idee is die draad wat deur dié boek loop.