Hierdie verhaal speel af op 'n fiktiewe dorp: Vergenoeg. Dit kan dalk verweg genoeg beteken of miskiek ook tevrede genoeg. Maar dit maak nie te veel saak nie. Want dit gaan oor dogters susters en moeders â 'n titel wat uitnemend gerig is op vroue. Bella is die jonger 'sondige' dogter.