Home/General Books/Die verdwyning van Seamus Smit deur Seamus Smit (jeugromankompetisie wenner 2) - Nerine Ahlers
Save 11%
Description
Toe Seamus wakker word, is sy bene weg. Hulle het net verdwyn.Hy kan nie vir sy ma daarvan sê nie, want sy sal heeltemal uitfreak en sy het vandag ân belangrike onderhoud.