Op ân winterdag in 1945 ontferm ân kinderlose blanke egpaar hulle oor ân driejarige weeskind â Mina Afrika. Hulle wil haar ân kans in die lewe gee maar terwyl Mina haar toekoms beplan dryf die verraderlike daad van ân ryk jong wit man haar tot in ân eindelose spiraal van bedrog en vernedering tussen Groenpunt en die bendes van Distrik Ses.