Verbintenis en venster is die eerste nuwe Afrikaanse literatuurgeskiedenis van die Nederlands(talige) letterkunde in dertig jaar. Dit is ân literatuurgeskiedenis vir die Afrikaanse student en dosent van die Nederlandstalige letterkunde en geïnteresseerde leek.