Die titel bied 'n voelvlug oor Els se lewe en loopbaan waarin omtrent elke naam in die Suid-Afrikaanse ligtemusiek-wereld 'n rol speel. Hoogs interessante leesstof vir almal met 'n belangstelling in die opwinding en die teleurstellings; die vriendskappe en die verraad in die plaaslike vermaaklikheidsbedryf.