Veel geluk liewe maatjie 2 sluit 30 gewilde partytjiekoeke in wat maklik met botterversiersuiker gemaak word. Die koeke is gerig op die besige ma wat nie genoeg tyd het nie en ook die onervare bakster wat vir die eerste keer 'n verjaarsdagkoek self wil bak.
Published Date:
03/09/2014
Author:
Marlo Kitshoff-Carstens
Publisher:
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
210 mm x 280 mm x 15 mm