Teen 'n agtergrond van die opmars van Engels in internasionale taalgebruik gee die titel 'n oorsig en ontleding van ontwikkelinge op Suid-Afrikaanse kampusse in die afgelope tien jaar - en die implikasies daarvan vir Afrikaans ander inheemse tale en kulturele diversiteit.