Home/General Books/Van Volksmoeder tot Fokofpolisiekar - GRUNDELINGH,A
Save 25%
Description
Die titel Van Volksmoeder tot Fokofpolisiekar bevat 'n reeks kritiese opstelle deur bekendes soos Marlene Van Niekerk Gerrit Olivier Hans Fransen en Hein Willemse oor 'n aantal Afrikaanse kollektiewe herinneringe.