Van saai tot fraai is ân luukse handwerkboek wat wys hoe ongewenste ou alledaagse huishoudelike items in pragtige dekor omskep kan word. Deur die idee van herbruik en herwin in gedagte te hou neem Almie Louis dit verder deur die mees gewone of selfs lelike items tot begeerlike pragstukke op te tower.
Published Date:
01/06/2014
Publisher:
Struik Publishers (Pty) Ltd
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
215 mm x 280 mm x 15 mm