Jaun Truter was 'n gangster in die ergste graad: Noem dit maar: Dwelms aanranding afpersing en betrokkenheid by die Russiese mafia in Kaapstad. God gryp in op sy lewe op 'n baie tasbare en hoorbare manier en Jaun gaan tronk toe. Hier leer hy om van voor af te begin...