Home/General Books/Van die oewer van die Dwyka na graaff-Reinet se sand - Retief Koch
Description
Die doel van hierdie geskrif is drieledig: eerstens om saaklik die persoon en geskiedenis van kommandant Gideon Scheepers aan oningeligtes bekend te stel.