Die agtste title in die reeks lekkerlees-rillerstories. Wat vir 'n familie 'n opwindende vakansie in Londen moet wees ontaard in 'n verskrikking toe die kinders agterkom dat ou Mister Radcliffe se hoofbediende Parker nie werklik is wat hy voorgee nie.