Hertzogpryswenner De Lange se jongste gedigte getuig van 'n gevoeligheid en 'n diepte soos nog nie vantevore by hierdie digter nie. Met sy fokus op die mens en die natuur boei De Lange die leser opnuut in toeganklike verse wat wissel van die elegiese tot die sardoniese.
Published Date:
22/02/2011
Publisher:
Human & Rousseau (Pty) Ltd
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
137 mm x 213 mm x 15 mm