Jim Thorpe is die bevelvoerder van 'n geheime klein kommando die Leer van die Laaste Dae – en sy twee dogters Lulu-pai en Nicola tel onder sy gevaarlikste soldate. Maar wat gebeur wanneer Lulu-pai haar teen haar vader begin verset? Sal Thorpe bereid wees om sy eie vlees en bloed met geweld teen te staan?