Palette: Upcycling-projekte bied 33 selfdoen palet-items waar die nederige palet omskep word in goedkoop praktiese en eko-vriendelike meubels dekor speelgoed tuinprodukte en geskenkitems. Upcycling is die term wat gebruik word vir kreatiewe herwinning van afvalmateriaal of onbruikbare ongewensde items om nuwe produkte wat waarde het te skep.
Published Date:
01/09/2017
Publisher:
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
210 mm x 235 mm x 15 mm