Upcycling is die term wat gebruik word vir kreatiewe herwinning van afvalmateriaal of onbruikbare ongewensde items om nuwe produkte te skep wat waarde het. In hierdie boek gebruik die skrywer afvalitems om splinternuwe byderwetse juweliersware handsakke houers en geskenkitems te maak.
Published Date:
01/02/2017
Publisher:
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
210 mm x 235 mm x 15 mm