Uitvindings is propvol feite oor uitvindings wat die wereld ingrypend verander het. Die teks is toeganklik en word belig deur 'n groot verskeidenheid foto's. Die perfekte manier vir jong kinders om te leer!
Dimensions:
148 mm x 210 mm x 15 mm
Published Date:
01/03/2008
Publisher:
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk