Jojo Richter moet ondersoek instel na 'n groep wat wag vir 'n moederskip van die Pleiade-sterrestelsel. Hou die groep verband met die sluipskutmoord op die regter? En dalk met die verdwyning van 'n klompie fris jong mans ook?.
Published Date:
01/05/2018
Publisher:
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
129 mm x 198 mm