Hoe gaan Suid-Afrika in 2030 lyk? Sedert die bekende scenariobeplanner Frans Cronje se blitsverkoper A Time Travellerâs Guide to Our Next Ten Years ?het die land dramaties verander. Politieke spanning het verhoog die ekonomie het in die hek geduik en al meer Suid-Afrikaners wend hulle uit frustrasie straat toe. Waar en hoe gaan dit alles eindig?