ŠBrief van Šgeskeide vrou skud die fondasies van Noulien se huwelik. Ná agt jaar se getroude lewe is sy en Stephan verby die maanskyn en rose stadium en het hulle paadjies uitmekaar begin loop. Noulien besluit om Marriage Capsule se huwelikskursus te volg