In 1920 skilder Paul Klee die olieverf-skildery Angelus Novus. In 1940 vertolk Walter Benjamin in sy geskrif âUber den Begriff der Geschichteâ dat dit is hoe die engel van die geskiedenis moet lyk: met oopgesperde vlerke op die punt om weg te vlieg kyk hy om.