Will het 'n stukkie. En asof dit nie die vriendekring genoeg ontwrig dat Adriaan en Cassie daarvan weet nie sing Cassie en Phoebe se seun skielik in 'n bedenklike nagklub en Adriaan se Ingrid het weer borskanker. Die wel en wee van drie paartjies in hul 50's komies lewensgetrou en eg kompleet met skoonma's familieplase en Woolies-aandetes.