Home/General Books/Tussen die abjekte en die eteriese - Michel Houellebecq
Description
Michel Houellebecq wie se poesie as melankolies pynlik selfbewus en bytend satiries teenoor die lewe en die verbruikersamelewing beskryf kan word is al die Baudelaire van die supermark of Baudelaire gekruis met Philip Larkin genoem.