As jy graag jou eie koffietafel swembadpomp huisie medisynekassie of bababed aanmekaar wil timmer maar altyd halfpad vasdraai is hierdie die boek vir jou! Tuis â doen dit self bied 35 maklike selfdoen projekte met iets vir elkeen en inspirasie vir elke vertrek.