In Minnaar uit die vreemde moet Aletta Vosloo en haar twee susters die plaas Tiervlei behartig. Die mede-erfgenaam is in Amerika en hy wil nie ân beslissing gee oor die verkoop van die plaas nie ten spyte van aanloklike aanbiedinge. In Laat somer trek Elizabeth Meyer ân geskeide vrou stad toe om ân nuwe lewe te begin. Sy vind uiteindelik geluk.
Published Date:
21/09/2015
Publisher:
Human & Rousseau (Pty) Ltd
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
137 mm x 213 mm x 15 mm