Trouens en terloops is 'n samestelling van Valiant Swart se rubrieke wat in Baba & Kleuter Rapport en Rooi Rose verskyn het. Valiant skryf met deernis van die mense om hom sy dogtertjie se grootword sy seun se tienerjare en vriende en familie wat sy lewe raak.
Published Date:
01/03/2012
Publisher:
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
151 mm x 228 mm x 15 mm