Die skrywer gee 'n sonderlinge binnekyk na 'n plattelandse bruin gemeenskap. Die storie loop oor drie geslagte en met drie storielyne: Antie Mina is ongeletterd maar verstandig en wys. Frieda wat sy grootgemaak het wat nou 'n opsiener is in die appelfabriek.
Dimensions:
146 mm x 222 mm x 15 mm
Format:
Paperback / softback
Published Date:
01/07/2009
Publisher:
Random House (Pty) Ltd South Africa