Wat dryf iemand om sy vrou of lewensmaat te vermoor? Hoe is dit moontlik dat ons na meer as 'n eeu van vroueregte steeds daagliks hoor van skynbaar doodgewone mans wat hul vroue aanrand vermink en vermoor? Schalk Schoombie kyk indringend na die verskynsel van intieme vrouemoord.